Accès ouvert
KONDONASIE VAN VORMGEBREKKIGE TESTAMENTE – DIE FINALE WOORD? Bekker v Naude 2003 5 SA 173 (HHA)
Résumé
Die Hoogste Hof van Appèl kry in Bekker v Naude uiteindelik na 11 jaar die geleentheid om uitspraak te gee oor die uitleg van artikel 2(3) van die Wet op Testamente 7 van 1953 in soverre dit bepaal dat ’n vormgebrekkige testament gekondoneer kan word indien dit opgestel of verly is deur ’n persoon wat sedert die opstel of verlyding daarvan oorlede is.
Citer ce document
Schoeman-Malan, M., Linde, A.
(2025). KONDONASIE VAN VORMGEBREKKIGE TESTAMENTE – DIE FINALE WOORD? Bekker v Naude 2003 5 SA 173 (HHA).
https://doi.org/10.17159/d2ramh76
Accès au document
Texte intégral en lecture en ligne, réservé aux abonnés SPHAERO et aux membres de l'institution. Se connecter
Voir l'article sur le site de la revueAuteur(s)
Statistiques
Consultations : 1
Téléchargements : 0