Accès ouvert

Oor Ilse Feinauer

Article scientifique 2021 Autre

Résumé

Reeds sedert haar studentedae het Ilse Feinauer haar onderskei as iemand met ’n besondere en veelsydige gerigtheid op en bekwaamheid in die breër terrein van die (Afrikaanse) taalwetenskap. Sy was in die gelukkige posisie om haar gevorderde nagraadse werk onder die studieleiding van bekwame studieleiers en mentors te kon voltooi – Johan Combrink as studieleier van haar MA-tesis (oor die taalkundige gedrag van vloekwoorde in Afrikaans) en Fritz Ponelis as promotor van haar D.Litt-proefskrif (oor woordorde in Afrikaans). Sy word reeds as nagraadse student aangestel as lektor in die Departement Afrikaans en Nederlands van die Universiteit Stellenbosch waar sy mettertyd senior lektor, medeprofessor en professor word – die eerste vrou om aan hierdie universiteit professor in Afrikaanse taalkunde te word.

Citer ce document

Gouws, R. (2021). Oor Ilse Feinauer. https://doi.org/10.5842/61-0-912

Accès au document

Voir sur le dépôt source

Ce document est hébergé sur son dépôt institutionnel d'origine.

Auteur(s)

Statistiques

Consultations : 1

Téléchargements : 0