Accès ouvert

Same-sex marriage in South Africa: The road ahead

Article scientifique 2017 Autre

Résumé

In hierdie bydrae word die problematiek oor "huwelike" tussen persone van dieselfde geslag aan die orde gestel. 'n Oorsig word gebied oor die verskillende fasette van die debat en die argumente wat tipies daarin aangevoer word. Op grond van 'n teoretiese verantwoording oor die aard van die huwelik word standpunt oor hierdie kwessie ingeneem. Nadat moontlike modelle oorweeg is word daar met inagneming van grondwetlike oorwegings 'n aanbeveling oor hierdie aangeleentheid gedoen.

Citer ce document

Robinson, J., Swanepoel, J. (2017). Same-sex marriage in South Africa: The road ahead. https://doi.org/10.17159/1727-3781/2004/v7i1a2843

Accès au document

Voir sur le dépôt source

Ce document est hébergé sur son dépôt institutionnel d'origine.

Statistiques

Consultations : 2

Téléchargements : 0