Accès ouvert
'n Toekomstige Perspektief op Grondwetlike Stabiliteit
Résumé
van die proses van transformasie, wat gelei het tot die instelling van ons huidige nie-rassige grondwetlike demokrasie. Die vorige jaar, toe ek die koukus van die Nasionale Party toegespreek het ná my onverwagte verkiesing tot leier van die party, het ek klem gelê op die noodsaaklikheid om ʼn kwantumsprong te neem om weg te breek van die politieke en ekonomiese doodloopstraat waarin ons onsself bevind het. Die oorweldigende reaksie was "spring FW, spring!".
Citer ce document
Klerk, F.
(2017). 'n Toekomstige Perspektief op Grondwetlike Stabiliteit.
https://doi.org/10.17159/1727-3781/2010/v13i2a2639
Accès au document
Voir sur le dépôt sourceCe document est hébergé sur son dépôt institutionnel d'origine.
Auteur(s)
Statistiques
Consultations : 2
Téléchargements : 0